|
  • Comments Off on Brandkop conservancy, next to Pellissier, Bloemfontein
  • Comments

Brandkop conservancy, next to Pellissier, Bloemfontein

Kom en geniet die natuur in hierdie lieflike bewarea wat deur die gemeenskap onderhou en opgebou word. Die bewarea
het verskeie toegange na die heerlike stap, drag en fietsry paadjies wat ook deur vrywilligers onderhou word. Ek het al verskeie ystervark penne opgetel! Jy hoor die tarentale weg kners en sien rotskonyne vlug oor die klippe! Klein bokkies kruis die pad en mense het al aartwolwe en jakkalse raakgeloop. Ons het pas padkaartborde met die verskeie roetes en afstande by veskeie ingange opgesit. Kom besigtig en geniet.
Indien jy belangstel om in Pellissier eiendom te koop, kontak ons gerus. Ons help jou graag om ‘n nuwe lewe te koop!
annelia@anneliasproperties.co.za