Hans en sy Grietjie: “Ja my ou broertjie, en so maak ek al weer somme om nog ‘n ou belegginkie te koop… Lyk my die agintjie by Annelia’s het goeie raad. Moet glo net die basics koop. Niks ekstras wat maklik kan breek nie. Het mos al eintlik my les geleer laas!”