Hans en sy Grietjie- Maak baie seker voor jy koop!

Hans en sy Grietjies:”Ja Nig. Julle is ook altyd reg, net soos Annelia’s se ou agintjie! Mos genoem ons moet mooi uitkyk vir goedjies soos ‘plugs’ ens. voor ons koop. Nou sit ek weer met Grietjie se gebakte pere!?”
Om moeilikheid met jou Grietjie te voorkom bel Annelia’s eiendomme 0828212474/0ffice 0748917260

0 Comment

Leave a Comment

Your email address will not be published.