|
  • Comments Off on Sonia Fourie are thanking us for our great service:
  • Comments

Sonia Fourie are thanking us for our great service:

Goeiedag

Ek wil hiermee graag vir Aletta en JP van Annelia’s sê baie dankie vir julle puik en professionele diens en bereidwilligheid om die ekstra myl te loop vir ‘n kliënt.

Nadat ek amper ‘n jaar na ‘n blyplek soek het my ondervinding met eiendoms agentskappe my moedeloos en baie teleurgesteld in die bedryf gelaat. Julle diens is uiters bevredigend en verfrissend.

Dankie julle almal – ek voel baie tuis en tevrede by julle in die wete dat julle my sal tegemoetkom indien dit binne die reels val.

Groete en lekker naweek.

Sonja Fourie