This Tuscan bargain for R2599000 only until end of November 2017

Buy yourself a new countryside life style!
Pragtige toskaanse huis op ‘n 1.2 ha erf. Gesogte Spitskop area.Swembad en al die ekstras. Plus ‘n Boorgat!!!!
Oopplan leefareas met tweekant kaggel! Groot ekstra leefarea vir die gesin, plus buite onthaal area by die swembad!
Kombuis modern met waskamer en lekker spens.

Vier slaapkamers en studeerkamer. Dubbel motorhuis en 3 afdakke.

For a first chance call Johan on 0832316297

0 Comment

Leave a Comment

Your email address will not be published.