Jaaaa… My Grietjie se ou mooi koppie is al weer in ‘n harwar! Sy weet te vertel dat as ons nie nou koop nie, sal ons nooit! Seker waar Swaerie! Jy kan nou kies en keur onder die ou huisies!
#Hans en sy Grietjie
#anneliasproperties
#buy yourself a new life
0 Comment